Afsaal - Eiendomme

Inligting

ORANIA - IN-DIE-BOORD ERWE.

Gelys deur Afsaal Eiendomme


Dorp: Orania, Noord-Kaap
Prys: R350,000
Erf in mē: 400

Status: Aktief

Beskrywing: IN-DIE-BOORD ontwikkeling is 'n pragtige eksklusiewe vrystelling van nuwe erwe in 'n pekanboord, slegs 100m van die rivieroewer, waar die bome en die koel klimaat van die pragtige pekanneutboord behoue bly. 'n Gedeelte van die pekanneutoes sal elke jaar 'n bonus wees vir die inwoners. Tans vier erwe beskikbaar, 400mē elk teen R350 000 elk. Gediens met waterbeskikbaarheid en rioolaansluiting, koper kan van 'n sonkragstelsel gebruik maak. Bouvoorwaardes geld t.o.v karoo, kaaphollandse voorkoms en boustyl. kontak my gerus vir meer inligting.
Dienste: Dienste beskikbaar: waterbeskikbaarheid en rioolering ingesluit. Sonkragstelsels, Gasstelsels & Eko-aanbeveling in die natuurlike omgewing word graag gerugsteun.
Ekstra: Loopafstand vanaf Oewerpark/visvang/Hotel, Spa & Restaurant. Staproetes ontdek Rotsgravures

e-pos: eiendom@afsaal-op-orania.co.za
Kontak jou Agent


Hierdie eiendom was al 5522 keer besigtig.

Fotos

ORANIA - IN-DIE-BOORD ERWE.

Gelys deur Afsaal Eiendomme



thumb_298_100_4310.jpg thumb_298_100_4311.jpg thumb_298_100_4312.jpg thumb_298_dsc_1251.jpg
thumb_298_dsc_1255.jpg

Aanbieding

ORANIA - IN-DIE-BOORD ERWE.

Gelys deur Afsaal Eiendomme

Slideshow image

Agent

ORANIA - IN-DIE-BOORD ERWE.

Gelys deur Afsaal Eiendomme

Gelys deur: Afsaal Eiendomme
Tel: +27 53 207 0040
Cell: +27 82 316 6859
Fax: +27 86 657 6019


Kontak jou Agent